SPESIALE INTEKENAANBOD vir ‘Weg’ tydskrif
SPESIALE
INTEKENAANBOD VIR BPS-LEDE
As ’n gewaardeerde BPS-lid kan jy inteken op Weg – Suid- Afrika se voorste buitelewetydskrif – en 12 uitgawes vir R266 kry. Jy kan saam met die Weg-span dorpe verken, weglê aan kuierkos, raad kry oor sakpas-toerusting en meer leer hoe om goeie foto’s te neem. Kliek hier vir verdere besonderhede van die aanbod te laai W BPS SUBS FLYER. Dit sal n ander bladsy oop maak. Klik op die G BPS subs FLYER weer om die flyer af te laai.
Sien asseblief die onderkant van die skerm vir die lêer wat afgelaai word. Jy kan die lêer ook in jou "downloads" gids op jou rekenaar vind.
